'n Verskeidenheid alternatiewe oplossings is beskikbaar
Familie-Trusts
Mandaatbeleggings
Direkte Eienaarskap
Aandeelopsies
Voorkeuraandele
Breed-gebaseerde Eienaarskapskemas
Dit is jou besigheid, bestuur dit op die manier wat jy bedoel het.
Daar bestaan verskeie geleenthede om met aandeelhouers saam te werk wat jou in staat sal stel om B-BBEE nakoming te bereik. Ons oplossings sal jou ondersteun op hierdie reis.
Probleemlose B-BBEE-nakoming wat jou eienaarskaps-punte oplewer.
Ownershield doen al die werk. Ons het die vennote, die struktuur, die kennis en die geleentheid om jou deur die hele proses te help. Ons ondervinding en nakoming prestasies gee jou gemoedsrus om voort te gaan met jou besigheid en dit voort te bou.
Jy ken die besigheid die beste en sal in 'n gunstigte posisie wees om uit te brei. Ownershield sal volle nakoming namens jou bestuur.
Verminder die risiko om eienaarskapspunte te verloor.
Deur met Ownershield saam te werk, word jou eienaarskapspunte bestuur. Alle nakoming en risiko's word tydig geëvalueer, aangespreek en hanteer. Waterdigte ooreenkomste verseker dat alle partye beskerm word.
Ons span van regs-, B-BBEE- en finansiële deskundiges sal die proses enduit vir jou bestuur. Dit sluit alle ooreenkomste, transaksies, rekordhouding en nakoming aspekte van die transaksies in.
B-BBEE telkaart
Hoe werk die telkaart vir besit in die B-BBEE-program?
B-BBEE Mites
Daar is baie mites oor B-BBEE. Vind uit waaroor dit gaan.
Voordele van Ownershield
Bestuurde benadering |
Volledig uitgekontrakteer |
Kostedoeltreffend |
Geen bestuursinmenging |
Betekenisvolle voordele vir swart begunstigdes |
Punte waarborg |
Voordele van Ownershield
Bestuurde benadering
Volledig uitgekontrakteer
Kostedoeltreffende
Geen bestuursinmenging
Betekenisvolle voordele vir swart begunstigdes
Punte waarborg